Die eerste buitelandse wenner van ’n ATKV klassieke musiekkompetisie (Burdukova in 1996) span saam met die mees onlangse wenners van die ATKV se kompetisies vir sangers en instrumentaliste (Slabbert en De Beer in 2014) vir ’n verskeidenheidsprogram van ligte klassieke werke uit bekende musiekspele én ietsie in Afrikaans.